Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 399 resensies.
"Vir die adrenalienvrate en natuurliefhebbers is dit die ideale plek vir 'n vakansie. Aggressiewe en kwaai rondloperhonde is net 'n probleem vir voetgangers."
"Storms River Village is 'n pragtige, rustige dorpie met genoeg besienswaardighede in die omgewing. Pragtige staproetes in die omgewing en paar minute van Stormsriviermond en die Natuurreservaat af. Genoeg eetplekke om van te kies. Naby N1, maar baie stil."
"Dit was die mooiste plek waar ons nog ooit was. Almal was vriendelik en almal wat daarna toe gaan sal daarvan hou en iets kry om te doen."
"Storms River is 'n fantastiese plek om rus vir jou siel te kry, weg van die stad se gejaag. Die berge wat jou in die agtergrond omring, die pragtige see wat jou geselskap hou."
"We went out of season so all was quiet, neat , well maintained - a world class experience. The big tree was very well kept. We did remark that we would have loved a guide in a form of a brochure that would give you a brief description of the different trees and plant life in the forest. Storms River was breathtakingly beautiful and also very well managed."