Geverifieerde Resensie
Sandton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sandton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 41 resensies.
"Daar is klomp verskillende dinge om te doen, ons was by die Walter Sisulu Botaniese Tuine gewees en dit was fantasties. Skoon, netjies en 'n goeie prys. Daar is ook verskillende plekkies naby wat jou sal vermaak. "
"Inkopies was heerlik, maar heeltemal te besig na my sin. Verkies die rustigheid."
"Dit is so sentraal tussen Randburg en Sandton met Monte Casino net in die straat af."
"Sandown guesthouse is a great place to stay in the upmarket suburb of Sandton. The service is great and the house is upmarket. The hosts are fantastic and are very quick to respond to your needs."