Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
Camelot Guest House & Apartments is in Potchefstroom geleë naby die NWU-kampus en verskeie sportgronde, soos Senwes...
@2Bezuidenhout
Rietpoort Cottages is 'n werkende plaas naby Potchefstroom met beeste en wilde perde en bied 3 luukse selfsorg-eenh...
Bauhenia @ 97 bied gerieflike verblyf in 'n historiese gastehuis in Potchefstroom. Die gastehuis is naby winkels en...
The Gallery Lounge is 'n gastehuis in Potchefstroom en bied gerieflike verblyf naby die Noordwes-Universiteit. Dit ...
Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige damarea geleë en bied 'n rustige atmosfeer. Verblyf is besk...
Michael-Angelo Guest House
Michael-Angelo Gastehuis is net 'n entjie vanaf hoofroetes na Johannesburg/Klerksdorp (N12) en Carletonville/Viljoe...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer