Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Piketberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Piketberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 44 resensies.

Piketberg

Cornerstone Guesthouse

"Die geleenthede vir toerisme bly oneindig."

Piketberg

@ 1926

"Pragtige Swartlandse dorpie."

Piketberg

The Views Guesthouse

"Get more activities for the youth."

Piketberg

The Views Guesthouse

"Piketberg is one of those quaint little towns where one is still exposed to hospitality galore. You come as a guest and you leave as family/friends."

Piketberg

La Liberté

"Dis waar ek op skool was. Was baie lekker om Piketberg as toeris te ontdek. Sal graag weer die dorp besoek om na die museum te kyk en die historiese roete te stap."

Piketberg

The Views Guesthouse

"Baie rustige plek. Geen restaurante of bars nie."

Piketberg

Cornerstone Guesthouse

"Mooi omgewing, ons was op pad van blomme N7 na Kaapstad. Het als so geniet. Wonderlik."

Piketberg

@ 1926

"Dis my tuisdorp so my hart is altyd daar."

Piketberg

@ 1926

"Beautiful town. We are cyclists and the cycling around there is amazing!"

Piketberg

Kerkstraat 31

"Baie netjies en skoon."

Piketberg

Kerkstraat 31

"Op die dorpie is daar nie veel om te doen nie, maar dit word omring deur pragtige natuurskoon. "

Piketberg

The Views Guesthouse

"Pragtige dorp teen die berg en omgewing was lieflik groen. Skoon dorp."

Piketberg

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm

"Plekke wat ons besoek het gedurende ons verblyf en wat ek kan aanbeveel is Riebeeck-Kasteel, Tulbagh en Alles Verloren-wynplaas."

Piketberg

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm

"Piketberg is a relaxing town, away from hustle and bustle of big cities. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 44
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang