Geverifieerde Resensie
Muldersvlei
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Muldersvlei bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2 resensies.
"Baie dankie, moenie te haastig wees nie en ook nie moderne geriewe verwag nie. Pragtige ligging en jy word op die hande gedra met landelike gasvryheid. Die ontbyt was heerlik saam met die uitsig. "
"Lekker sentraal geleë. 'n Pluspunt was die treinspoor daar naby waar 'n stoomtrein ons verras het, terwyl ons op die stoep gesit en ontbyt eet het."