Geverifieerde Resensie
Melville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Ken nie die woonbuurt nie. Het gedink dit is 'n netjiese buurt, ongelukkig is daar strate wat baie verwaarloos is."
"Melville is 'n moet vir kosliefhebbers en kunstenaars. Dit is 'n lekker snuffelgedeelte en wonderlik vir 'n wegbreek."
"Ek hou van die omgewing, maar het nie tyd gehad om meer te verken nie. Lekker 'vibe'. "
"I love the street where we stayed. All the small restaurants and shops surely gives you a holiday feeling."