Geverifieerde Resensie
Malgas
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Malgas bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 44 resensies.
"Vir visvangdoeleindes. Dis nie 'n varswatervisvang area, wees meer ingerig vir see-visvang. Vat regte aas en gereedskap saam."
"Dit is redelik afgeleë en geïsoleerd met nou en soms steil toegangspaaie na die huise, maar dit is seker juis die bekoring. "
"Baie rustig en tog baie om te doen, lieflike bymekaarkomplekke soos The Bush Pub en The Boat House. Sal dit definitief aanbeveel by vriende en familie."
"Die enigste negatief was die grondpad na Malgas toe. Jammer hulle kan nie net ten minste die helfte van die pad teer nie. Die pad was op sekere plekke baie glyerig (los klippe)."