Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Lady Grey

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lady Grey bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 100 resensies.

Lady Grey

Comfrey Cottage Collection

" Juweel vir die natuurentoesias. "

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Gasvrye mense en plat op die aarde."

Lady Grey

Blue Pepper Guest House

"Rustige plattelandse dorpie. Ons kon lekker rondstap. "

Lady Grey

Lupela Lodge Look Out River Cottage

"Dis in 'n pragtige omgewing geleë, met goeie teerpad toegang. As mens van die toeristebestemmings wil besoek in omgewing is 'n hoër voertuig aan te beveel, want die grondpaaie is redelik sleg, veral na die reën."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Rustige dorp in die Oos-Kaap."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Dis baie oulik en geskiedkundig en sal weer wil kom kuier. "

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Joubertspas is 'n moet!"

Lady Grey

Lupela Lodge Look Out River Cottage

"Moet nie Joubertpas mis nie. Dit is ver ry maar pragtig."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"A quaint town with much potential. Set in beautiful surroundings. Well worth the trio for the natural beauty and a glimpse into a time that has passed."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 100
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang