Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
49 lekke plekke om te bly
Oppi-Koppi Gastehuis is in die buitewyke van Kroonstad geleë en bied die ideale oornagverblyf tussen die Kaap en Jo...
Jukskeipark bied bekostigbare, gerieflike oornag- en selfsorgverblyf aan die oewer van die Valsrivier in Kroonstad ...
The Elizabeth Guest House bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gesofistik...
The Well Gastehuis en Retreat
The Well Gastehuis en Retreat is 'n bekoorlike gastehuis wat verblyf bied in Kroonstad, 'n klein dorpie aan die oew...
Sunset Lodge
Sunset Lodge is 'n selfsorg-vakansietoevlugsoord wat asemrowende sonsondergange bied, net buite Kroonstad. Dit bied...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer