Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Graaff-Reinet.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Graaff-Reinet akkommodasie
110 lekke plekke om te bly
Waterval Farm-Stay
Waterval Farm-Stay bied troeteldiervriendelike selfsorgkothuise op 'n plaas 33 km buite Graaff-Reinet. Die plaas is...
Sundays Karoo Guesthouse
Sundays Karoo Guesthouse spog met unieke dekor in elke deeltjie van hierdie verblyf wat in Graaff-Reinet, die juwee...
Cypress Cottage bied verblyf in 3 kamers in Graaff-Reinet en dit is ideaal vir 'n gesins- of sakewegbreek. Die beko...
Eenzaamheid Vakansieplaas
166 Cradock Street is 'n groot, mooi ingerigte en klassieke Karoo-huis wat ook 'n nasionale monument is. Die huis i...
Cypress Cottage No 80 bied luukse 4-sterverblyf in Graaff-Reinet, uitstekend vir gesins- of sakewegbreek. Die eiend...