Indien jy Sederberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sederberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sederberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cederberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sederberg akkommodasie
133 lekke plekke om te bly
Piekenierskloof Mountain Cottage @ Tierhoek Wines is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat versteek is in die Piekenier...
Lylius Farm Cottage
Lylius Farm Cottage is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n egte plattelandse ervaring wat omring word deur berg...
ECozee is in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wupperthal-dor...
Uitsig Akkommodasie
Uitsig Akkommodasie is op 'n Rooibosteeplaas in die noordelike deel van die prentjiemooi Sederberge. Dit is ongevee...
Enjo Nature Farm is in die Biedouwvallei geleë, naby Clanwilliam, en bied ontspanne verblyf langs die rivier. Gaste...
Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas met 'n pragtige uitsig op die Sederberge, ongeveer 9 km vanaf Clanw...
Janfrederik
Janfrederik is op De Pakhuys Plaas in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die ...
Botterboom @ Wolfkop Nature Reserve is 5 km vanaf Citrusdal, aan die voorheuwels van die Cederberge geleë. Dit is e...