Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1525 lekke plekke om te bly
Vlettershof Guest House is in 'n ou gedeelte van Robertson en bied gerieflike gastehuis-verblyf wat 750 m vanaf die...
Kloofhuis is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n historiese agtergrond in Paarl. Dit is meer as 'n eeu oud en spog...
Dorpsig Cottage bied selfsorgverblyf in Klein Drakenstein in die Paarl. Die kothuis is aan die voet van Middagberg ...
Lank-gewag Cottage word deur vrugteboorde omring en is heeltemal privaat op 'n plaas wat 10 km buite Montagu geleë ...
Aloeron @ Patatsfontein Stay
Aloeron @ Patatsfontein Stay bied luukse kampverblyf op 'n werkende plaas. Dit is in die skilderagtige Patatsfontei...
Ontevreden Farm
Exhale Cottage
Exhale Cottage is 'n pragtige vakansiehuis wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dis 15 km buite die...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer