Geverifieerde Resensie
Bultfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bultfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"The roads are horrible. I hope the new municipality will do something about that."
"Die Vrystaatse platteland is pragtig en wonderlik om te kuier. My rede vir Bultfontein as bestemming was om vir 'n familielid in die aftreeoord te kuier."