Geverifieerde Resensie
Boknesstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boknesstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"Boknes is 'n pragtige, stil en veilige strand. Die mense is vriendelik en die omgewing is ongelooflik mooi. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die naaste dorp is Kenton-on-sea wat ongeveer 15 minute se ry van Boknes af is en het alles wat nodig is. "