Geverifieerde Resensie
Bela-Bela
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bela-Bela bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 494 resensies.
"Weather is perfect. Everything you need is close by. Crime is less and people are friendly."
"Die dorpie self sou ek nie juis as 'n toeristebestemming adverteer nie, maar die Klein-Kariba oord self is beslis."
"Goeie dag- en nagtemperature. Baie besieningswaardighede in die omgewing, van Naboomspruit tot Warmbad."
"It's a great town to spend a family outing in. I just wish there was Uber services for a night out."
"Bela-Bela is the place to go for a vacation - it's beautiful and peaceful and has a of fun stuff to enjoy."