Geverifieerde Resensie
Barrydale
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Barrydale bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 183 resensies.
"Was te kort daar om 'n ingeligte opinie te gee. Loop 'n bietjie rond in die dorp. Dit lyk tog of daar hier en daar 'n verrassing kan wees."
"My oupagrootjie het jare gelede daar gebly. Ek het dit geniet om na die ou geboue op die dorp te kyk en eetplekke langs die pad is uitstekend."